Power of Love

Ministries

Produkte

previous | Home | next

Power of His Love

 

Prophetic Ladies Conference

Profetiese Vroue Konferensie

29 - 31 Oktober 2010

 

Vir hierdie rede het die Seun van God verskyn, om die werke van die duiwel te verbreek.  (1 Joh 3:8)  Smag jy meer na die Krag van God in jou lewe?  Wil jy ook die manifistasie daarvan beleef in die gebroke wêreld waarin ons vandag leef?   Bespreek dan vir hierdie Profetiese Vrouekamp wat jou lewe sal verander. Daar is KRAG IN GOD SE LIEFDE. Soos jy meer leer van hierdie kragtige beweging in God se hart sal dit vaardig word in jou eie lewe. Hierdie krag bring oorwinning vir jou in elke area in jou lewe. Kom leer hoe jy as die Bruid van Christus deur die krag van Sy liefde kan triomfeer, maar ook hoe om 'n verskil in ander se lewens te maak vanuit jou eie bediening wat in liefde funksioneer! Mervis vd Merwe sal ook bedien tydens die saterdag-aand sessie met intieme profetiese sang. 

The reason the Son of God was made manifest (visible) was to undo (destroy, loosen, and dissolve) the works the devil [has done].(1 John 3:8)  Are you hungry for more of the Power of God? Do you also long to see the manifistation thereof in this broken world we live in?  Then come and join us for this prophetic Ladies Conference. You will not only learn about the Power of God's love, but the impartation thereof will manifest in your life. Come and learn how you as the Bride of Christ can triumph over every area of your life and also make a difference in the lives of others as you minister to them! Mervis vd Merwe will also be ministering with intimate prophetic song during the saturday evening session.

Mervis vd Merwe

will be ministering with prophetic song during the saturday evening session

Register here

Power of Love Ministries - Jessica vd Walt

to the top