Power of Love

Ministries

Produkte

previous | Home | next

Products for Sale / Produkte te koop:

Kontak:  076 6142 262

 Die volgende produkte word te koop aangebied ter ondersteuning van bedienings-uitgawes.

BOEKE

BOEK BESKRYWINGS:

 Hearing God : Dream Dictionary:

Hierdie boek bevat sleutels vir die betekenisse van die verskillende simbole wat in drome voorkom. 

Die boek is báie volledig en nog die mees volledigste boek oor die betekenisse van simbole wat ek nog teegekom het.

Daar is duidelike Bybelse verwysings wat die positiewes en die negatiewe van die simbole uitbeeld.

Hearing God :         Numbers Dictionary:

Hierdie boek bevat net soos die Dream Dictionary die sleutels van die betekenisse rondom verskillende nommers. 

Alle verwysings het ’n duidelike trek na die Bybel

Hearing God :         Dream Journal

Hierdie boek maak dit vir die persoon maklik om joernaal te hou van verskillende drome en visioene wat hy/sy gehad het.  Dit laat spasie vir die neerskryf van die droom, die sleutels, die betekenisse en die opsomming.  Dit is ’n handige boek sodat die gebruiker later terug kan verwys na die drome en enige opvolge drome rondom sekere sake.

Hoor God Deur Drome en Visioene

Hierdie is ’n báie volledige “handleiding” boek oor die Stem van God en die herkenning daarvan.  Dit verduidelik die verskillende maniere hoe God met ons kommunikeer en hoe om dáárop te reageer.

Kontak:  076 6142 262

Power of Love Ministries - Jessica vd Walt

to the top