Power of Love

Belangrike Datums

previous | Home | next

Belangrike Datums en Opkomende Konferensies!

 

29 - 31 Oktober 2010

 

Power of Love Vroue Konferensie

Power of Love Ladies Conference

Smag jy meer na die Krag van God in jou lewe. Bespreek dan vir hierdie Profetiese Vrouekamp wat jou lewe sal verander. Daar is KRAG IN GOD SE LIEFDE. Soos jy meer leer van hierdie kragtige beweging in God se hart sal dit vaardig word in jou eie lewe. Hierdie krag bring oorwinning vir jou in elke area in jou lewe. Kom leer hoe jy as die Bruid van Christus deur die krag van Sy liefde kan triomfeer, maar ook hoe om 'n verskil in ander se lewens te maak vanuit jou eie bediening wat in liefde funksioneer!

Are you hungry for more of the Power of God. Then come and join us for this prophetic Ladies Retreat. You will not only learn about the Power of God's love, but the impartation thereof will manifest in your life. Come and learn how you as the Bride of Christ can triumph over every area of your life and also make a difference in the lives of others as you minister to them!

Mervis vd Merwe

will be ministering at the camp on the saturday evening

Register here

Power of Love Ministries - Jessica vd Walt

to the top