DATUM: 29-31 Oktober 2010
PLEK: EPHATA KAMPTERREIN, NYLSTROOM (Onderhewig aan verandering)
KOSTE: R500 P/P
LW: 'n Deposito van minimum R200,00 per persoon moet alle besprekings vergesel. Geen besprekings sal bevestig word sonder 'n BEWYS VAN BETALING van die deposito en ontvangs van die REGISTRASIE VORM. Maak asb seker dat u naam en van baie duidelik as verwysing getoon word op die bewys van betaling. Indien u die kampfooie wil afbetaal, is dit afbetaalbaar in drie vooruitbetaalbare paaiemente soos volg uiteengesit: - R200,00 deposito en twee betalings van R150,00 elk waarvan die finale betaling voor of op 10 Oktober 2010 betaald moet wees. Besprekings sluit 10 Oktober 2010 en geen laat registrasies sal aanvaar word nie. Let ook asb daarna op dat geen deposito's terugbetaal sal word na 10 September 2010 nie. Plekke is beperk en jou vroegtydige bespreking is van uiterse belang.
Stuur asb "KAMP INFO" met jou "NAAM, VAN en EPOS ADRES" na 0766142262 of info@poweroflove.co.za vir 'n registrasie vorm.
Power of Love Ministries